Smithfield Birding Weblog

Birding in and around Smithfield, Free State

Archive for October, 2009

Sacred Scratch in Smithfield

Posted by smithfieldbirding on 8 October, 2009

Sacred Ibis R91 IMGP5786_resizeThis Sacred Ibis R91 spent more than 30 minutes unsuccessfully overturning stones looking for food.

Posted in News | Tagged: , , , , , | Leave a Comment »

Die Rooibekkakelaar Sit vir sy Foto

Posted by smithfieldbirding on 8 October, 2009

Ons Smithfield Voëls Teks en foto deur Lynden Lund
Green Woodhoopoe_resizeRooibekkakelaar  R452 – Green Wood-Hoopoe (Redbilled Woodhoopoe Roberts 6)

Cecil Webber het onlangs in Smiffie van hierdie voël geskryf. Ja, ek sien hom ook dikwels in ons tuin, en, het hy nie sy houding mooi ingeneem toe ek hierdie foto geneem het nie?

Hierdie swart en blink groen voël het ‘n lang helder afgeboë rooi snawel en voete. Die wit op sy vlerke en stert is duidelik sigbaar, veral as hy vlieg.

Sy sang, volgens die Xhosa en Zulu name, word vergelyk met die lag van vrouens, eers stadig en dan ‘n vinniger gekekkel. Hy eet graag insekte en songololas en gebruik sy lang snawel om onder los boom bas sy proei te soek.
Kyk gerus uit vir hierdie raserige voël .

Posted in News | Tagged: , , , , , , | Leave a Comment »